Die Sabbat word amper 150 keer in die Bybel genoem. Wat maak die Sabbat so belangrik en en waarom is dit veral belangrik vir God se mense? Die Sabbat is ‘n teken van getrouheid aan God en wanneer ons die Sabbat onderhou, toon ons dat ons afhanklik is van Hom en dat ons gereverdig is deur geloof alleenlik. Walter Veith deel met ons dat onderhouding van die dag van die Here beteken dat ons ‘n opregte verhouding met God het en wat dit werklik behels.
Waarlik My Sabatte, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2020
Duration: 67 Minute
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | ,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |
Be the first to review “Waarlik My Sabatte, deur Walter Veith” Cancel reply
Related products
Sale!



Reviews
There are no reviews yet.