Hierdie reeks sluit ‘n in-diepte studie van die koning van die noorde in, soos vervat in Daniël 11, en bespreek Bybelse profesieë en hulle moderne toepaslikheid. Prof. Veith ontmasker die koning van die noorde as die hoof van ‘n wêreldwye, godsdienstig-politieke sisteem wat alle godsdienste insluit. Die ware identiteit van die koning van die suide sal ook onthul word. Is dit Islam, soos baie beweer? Is Allah dieselfde as ons God, soos baie dit verkondig? In hierdie reeks leer ons aangaande die ooreenkomste tussen Katolisisme en die Koran en word ons ingelig aangaande verenigde maatreëls waaraan baie wêreldgodsdienste deelneem om die waarheid aangaande Jesus te verklein. Nog belangriker, dit bevestig die waarheid wat God aan Sy oorblyfsel gegee het en die voorbereiding vir die spoedige wederkoms van Jesus Christus.
Lesings in die reeks:
Jy Moet Hom Jesus Noem
Koning Van Die Noorde – Deel 1
Koning Van Die Noorde – Deel 2
Oes Die Stormwind – Deel 1
Oes Die Stormwind – Deel 2
Brons Vir Goud
Gee My Die Bergland
Koning Van Die Noorde En Die Wêreldgodsdienste
Die Fondasies Van Baie
Hemelse Aankondigings
Elia
Herstel Die Breuk
Kom Weg Van Die Tente
Die Dorsvloer
Â



Reviews
There are no reviews yet.