Die vyf groot vrae waarmee christene worstel
Afrika is bekend vir sy groot vyf. Die Olifant, Leeu, Luiperd, Buffel en Renoster. Hierdie lesing gaan egter nie oor hulle nie, maar eerder oor die vyf groot vrae waarmee Christene worstel, naamlik:
1. Waar Kom Ek Vandaan?
2. Wat maak ek hier?
3. Waarheen is ek oppad?
4. Hoekom is alles in so ‘n gemors?
5. Is daar ‘n oplossing?



Reviews
There are no reviews yet.