Hierdie is ‘n beroep op alle Christene in alle denominasies om oor die lewensbelangrike kwessie rondom wat dit beteken om ‘n ketter te wees en vir ewig van God geskei te wees, ernstig na te dink. In teenstelling met die algemene sienning, is u volgens die Bybel ‘n ketter as u die volle Bybelleer verwerp, en sal u ewig verlore gaan. Hierdie ontnugterende waarheid moet in ag geneem word deur almal in die ekumeniese beweging wat leerstellings ten gunste van eenheid opsy sit, want daarmee word Jesus, die Een wat waarheid is, ook eenkant toe gestoot.
Boekstutte, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2020
Duration: 61 Minute
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
Weight | ,082 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
Author | Walter Veith |
Category | DVD |
Type | DVD Disk |
Topic | Bible Doctrine |
Language | Afrikaans |
Reviews
There are no reviews yet.