Wat kan ons leer uit die Ou Testamentiese stories, in tye toe God die soewereine, allerhoogste heerser was? Die storie van Debóra is ‘n tipe van wat aan die einde van tyd sal gebeur. Die vyande van God is wêreldwys, met millitêre mag agter hulle, maar God se volk het werk om te doen. Maar hoe kan ons die stryd van die Here stry as ons nie toegerus is met die kennis wat God aan ons gegee het vir hierdie tyd nie? Is daar ooreenkomste tussen hierdie vroue in die Bybel en ons hedendaagse kerk? Hoe pas Ellen White hier in? Leer uit die tipologie van die storie van Debóra aangaande die leierskap van God se oorblyfsel.
Debóra ‘n Tipe Van Ons Tyd, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2019
Duration: 63 min
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | 0,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 1,4 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |
Be the first to review “Debóra ‘n Tipe Van Ons Tyd, deur Walter Veith” Cancel reply
Related products
Sale!



Reviews
There are no reviews yet.