Ons kerk verloor lidmate en dit is ‘n stryd om ons kerke te laat groei. Hoe keer ons die vermindering in lidmaatskap en kry dit eerder aan die groei? Hoe kry ons die jeug terug in die kerk? Sal mega-kerke en moderne musiek hulle terugbring? Hoe het die kerk gegroei gedurende die Hervorming? Vind antwoorde op hierdie vrae in hierdie preek deur Walter Veith.
Waarheid Wat Werk, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2019
Duration: 67 min
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | 0,08 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 1,4 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.