Met ‘n agtergrond in dierkunde, biomediese wetenskap, en navorsing in argeologie en geskiedenis, is Professor Walter Veith ‘n wêreldbekende skrywer, wetenskaplike en lektor. Hy bied internasionaal lesings aan en het ‘n intensiewe studie in Bybelse profesieë en huidige wêreldgebeure gedoen. Sy
bevindinge word in hierdie DVD reeks van 36 lesings aangebied.
Lesings in die Reeks
1. Lewe In Oorvloed
2. Gesondheid U Keuse
3. Biefburger, Malkoeie en Meer
4. Melk Gee Krag?
5. Gesondheid en Geluk
6. Hoe Oud is die Aarde Werklik
7. Die Fossiele Praat Self
8. Nog Meer Geheime
9. Die Oorsprong van Verskeidenheid
1o. Die Waarheid Opgegrawe
11. ‘n Dag Om Te Onthou
12. In Die Newel van Tyd
13. Jesus: Bedrieër of Messias
14. In Die Meester se Voetspore
15. Twee Reuse sê Mekaar die Stryd Aan
16 Agter Die Vermomming
17. Die Moeder van Alle Misdade
18. ‘n Advokaat vir Ons Saak
19. Twee Ongediertes Word Bevriend
20. Die Wyn van Babilon
21. Die Geheimsinnige Doderyk
22. Die New Age Beweging
23. Charisma van die Gees
24. Die Kinders Word Byeen Geroep
25. Allerlei Hedendaagse Tekens
26. Die Okkulte Aanslag
27. Begin van ‘n Nuwe Wêreld Orde 1
28. Begin van ‘n Nuwe Wêreld Orde 2
29. Die Nuwe Wêreld Orde
30. Sonaanbidding
31. Die Klimaks van die Eeue
32. Die Langverwagte Millenium
33. ‘n Klip Om Jou Hoof Op Neer Te Lê
34. God se Leidende Gawe
35. Die Belangrikste Uitnodiging Ooit
36. ‘n Persoonlike Getuienis



Reviews
There are no reviews yet.