Ons lewe in verwarrende en onstuimige tye. Daar is meeslepende en onstellende neigings in die wêreld waarop ons moet let. In hierdie reeks van 5 lesings deur Professor Walter Veith kyk ons na die strominge in die godsdienstige wêreld wat daarop uit is om Jesus Christus af te maak as niksbeduidend en om Protestante te marginaliseer. In hierdie deeglik nagevorsde reeks Van Kreta na Malta ondersoek ons onlangse gebeure om te sien hoe profesie voor ons oë vervul word. Wat beteken onlangse gebeure op die wêreldverhoog, gesien in die lig van Bybelse profesie? Tree Islam weereens op die voorgrond? Lees en verstaan ons die profesieë korrek? Omdat ons profesie bestudeer en die Bybel verstaan, weet ons wat gaan gebeur en is ons gereed. Hierdie is ‘n goeie reeks vir iemand wat skepties is oor wat in die wêreld om ons aan die gang is en vir hulle wat bewus is van die tekens van die tye.
Van Kreta Na Mata, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2016
Duration:
Publisher: Clash Of Minds
Format: 3 DVD Set
| Weight | 0,163 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |



Reviews
There are no reviews yet.