Waar staan ons in die strominge van die tyd. Gebeure in die wêreld bewys wat werklik rondo mons aan die gang is
Deur die drome van Koning Nebukadnezer, Bybelse profete en Jesus self het God die toekoms aan ons bekend gemaak en die eindtyd gebeure geopenbaar. Die aarde soos ons dit vandag ken, se einde spoedig nader. Ons lewe in die laaste pylvak van die eens volmaakte skepping. Natuurrampe, oorloë en wraaksug is aan die orde van die dag. Ongetwyfeld is hierdie wêreld gebeure die tekens waaraan ons die eindtyd kan uitken.
Lesings In Die Reeks
1. Skepping Tot Herskepping
2. Twee Pilare Van Die Hervorming
3. Hulle Het U Wet Tot Niet Gemaak
4. Twee Bondgenote, Die Dier & Sy Beeld
5. ‘n Koninkryk Is Oppad
6. Die Klimaks Van Die Eeue
7. Elia
8. Vrae & Antwoorde
9. Die Sabbat



Reviews
There are no reviews yet.