Hoe kan ons die opdrag volg om te “spreek tot die Rots? In hierdie preek verwys Walter na baie voorbeelde van mense wat spreek tot die Rots in die Bybel, en hoe God verlang na ‘n verhouding met ons waar ons met Hom praat. U sal geïnspireer word tot ‘n nouer verhouding in gesprek met Jesus en afhanklikheid van Hom vir al u daaglikse behoeftes en omstandighede.
Spreek Tot Die Rots, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2020
Duration: 71 Minute
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | ,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.