Die oomblik van krisis: In hierdie preek vergelyk ons die reaksies van God se volk op die huidige gebeurtenisse en die komende krisis met dié van die dissipels van Jesus aangaande die gebeurtenisse en die oomblik van krisis geassosieer met die inhegtenisname en kruisiging van ons Here. Is daar paralelle wat ons kan trek en wat kan ons daaruit leer?
Oomblik Van Krisis, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2020
Duration: 54 Minute
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | ,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.