Met ‘n agtergrond in dierkunde, biomediese wetenskap en navorsing in argeologie en geskiedenis, is Professor Walter J. Veith ‘n wêreldbekende skrywer, wetenskaplike en dosent, wat internasionaal lesings aanbied aangaande die voordele van ‘n gesonde leefstyl. Gedurende sy professorskap aan die Universiteit van die Weskaap, het hy vir baie jare gedien as hoof van die department dierkunde en het hy die “Royal Society Lodon Grant” ontvang vir sy navorsing op die gebied van voedingkunde en biomediese wetenskap. Hy is een van slegs vyf wetenskaplikes in die wêreld wat revolusionêre ontdekkings gemaak het op die gebied van gesondheid, veral met betrekking tot ‘n gesonde leefstyl en ‘n vegetariese diet. Sy bevindinge word aangebied in hierdie DVD reeks van 5 lesings.
LESINGS IN HIERDIE REEKS
1. Lewe In Oorvloed
2. Gesondheid U Keuse
3. Biefburger, Malkoeie en Meer
4. Melk Gee Krag
5. Gesondheid En Geluk



Reviews
There are no reviews yet.