In hierdie opvoedkundige, goed nagevorste gesondheidseminaar met Walter Veith sal ons sien hoe leefstyl veranderinge die belangrikste faktore is om ons gesondheid te verbeter. Daar is baie risiko faktore wat ons gesondheid beïnvloed. As ons kyk na die studies agter die algemene gesondheidsaangeleenthede sal ons opmerk hoe leefstyl siektes bo-aan elke lys is. Wanneer die Bybel en al die gesondheidsvoorskrifte daarin gevolg word , sal dit lei tot ‘n meer vervulde geestelike lewe, asook ‘n gesonde liggaam en lewe: en dit is die ware pad van gehoorsaamheid.
Lesings In Hierdie Reeks
1. Kos Tot Nadenke
2. Die Pad Van Gehoorsaamheid
3. Soja?
4. Healthy Brown Bread
5. Quick Rye Bread



Reviews
There are no reviews yet.