Die verhale van Dawid is tipes van die stryd wat woed tussen Christus en Satan. Wat kan ons leer uit hierdie verhale oor die Satan se pogings om ons te vernietig? Dawid se seun Absalom het hare gehad soos ‘n kroon van heerlikheid, maar, net soos met Lucifer, het sy skoonheid hom trots gemaak en hy het korrup geword. In hierdie boodskap verkry Walter Veith lesse uit die lewe van Dawid wat ons op ons eie lewens kan toepas.
Kroon Van Verheerliking, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2020
Duration: 59 Minute
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | ,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.