Tipologies het Levi tiende betaal deur Abraham. Soos Levi en die hele Israel korporatief in Abraham was, was die hele mensdom korporatief in Christus toe Hy aan die kruis gesterf het. Korporatief in Christus, het die mensdom die loon van die sonde betaal net soos Levi tiende betaal het deur Abraham. Wat is dan my bydrae? Niks. Al wat ek kan doen is om Sy gawe te aanvaar en aan self te sterf. As ek wroeg oor my mislukkings en tekortkominge, sal ek mismoedig word. Maar in Christus is ek perfek, absoluut onberispelik.
Korporatiewe Identiteit, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2019
Duration: 81 min
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | 0,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 1,4 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.