Het God ‘n beweging wat alle waarheid omarm? Deur die eeue is waarheid gekoop teen ‘n duur prys – die bloed van die martelare en heiliges wat gesukkel het om dit te ontbloot en die hoogste prys betaal het. Waarhede is versamel deur verskeie denominasies en onder vervolging het hulle gevlug na die oop land, die nuwe wêreld van die Verenigde State van Amerika en Noord-Amerika. Daar is hierdie waarhede gekoester en versamel en in verskillende denominasies gehou. Met die Groot Ontwaking is hierdie waarhede versamel in een finale beweging. En hierdie beweging sal in die finale konflik te staan kom teenoor die magte van Babilon. Waarheid en konflik was deur die eeue heen die oorlogskreet en hierdie reeks behandel die versameling van daardie waarhede en die uiteindelike konflik tussen die magte van God en die magte van die bose.
Konflik En Oorwinning, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2019
Duration: 9 Ure
Publisher: Clash Of Minds
Format: 3 DVD Stel
| Weight | ,052 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Prophecy |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.