Deur die eeue sedert die Hervorming, het ons die oortuigings waarvoor die hervormers gestaan het, verloor. Ons het toegelaat dat God se waarheid met dwaling gemeng word. Vandag maai ons die gevolge van ons onverskillige nalatigheid.
Kom kyk hoe elkeen van die 10 gebooie vandag tot niet gemaak is!



Reviews
There are no reviews yet.