Wanneer God Sy volk versamel, dan vat Hy hulle woestyn toe. Dis Sy manier om die mens te verander, sodat hy die ewebeeld van Christus kan wees. Sodat hy Hom kan reflekteer. Moses, Abram, Isak, Jakob en vele ander moes almal woestyn toe. God se volk moes deur die woestyn. Want daar moes hulle iets leer. Hulle moes leer om afhanklik te word van God, en hulle moes ‘n honger en ‘n dors ontwikkel, vir die karakter van God. Die mens het inhirent nie hierdie honger in hom nie. Dit moet gekweek word, en dit kan net gekweek word in afhanklikheid. ‘n Woestyn hoef nie ‘n letterlike woestyn te wees nie. Daar is baie “woestyne” in hierdie wêreld.
Die Wildernis, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2019
Duration: 57 min
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | 0,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 1,4 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.