Leraar Pieter tree in publieke gesprek met anti-Trinitariërs na deeglike interaktiewe dialoog asook persoonlike navorsing van ongeveer twee jaar. Hy reik die hand na ons anti-Trinitariese broers en susters om hulle weer te versoen met die kerk. Deel I behandel eerstens die feit dat God, nie deur menslike oë gesien kan word nie. Dit volg dan op met die feit dat Jesus werklik God is in elke sin van die woord. Laastens behandel hy die herformulering van die Shema in Paulus se geskrifte wat die Een God van die Ou Testament bevestig, maar met ‘n Christelike perspektief. Deel twee behandel die titels van Seun van God, Eniggeborene en Eersgeborene met hulle verwante titels. Deel drie kyk na die Heilige Gees en hoe die Shema en sekere stylfigure in die Nuwe Testament, baie sterk dui op die geldigheid van die leer van ‘n Drie-enige God
Die Godheid, deur Pieter Gey van Pittius
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2019
Duration: 158 min
Publisher: Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | 0,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 1,4 cm |
| Author | Pieter Gey van Pittius |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.