Job se begrip van God kontrasteer skerp met dié van sy vriende. Ondanks die beskuldigings van sy vriende en die slegte raad van sy vrou, het Job God vertrou omdat hy Sy karakter beter verstaan het as hulle. Jeremia is ook deur sy vriende verkeerd verstaan. Hoe is hy deur sy eie mense behandel? Hulle het hom in die blok vasgeskroef, in sy gesig gespoeg, hom in ‘n modderput gegooi. Ten spyte van wat ons deur ons sogenaamde vriende mag ly, moet ons dieselfde keuse maak as wat Job gemaak het: “Kyk, al wil Hy my ombring—ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit.” (Job 13:15)
Almagtige Barmhartige God, deur Walter Veith
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2020
Duration: 68 Minute
Publisher:Clash Of Minds
Format: Enkel DVD
| Weight | ,082 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
| Author | Walter Veith |
| Category | DVD |
| Type | DVD Disk |
| Topic | Bible Doctrine |
| Language | Afrikaans |



Reviews
There are no reviews yet.