Kom sluit by ons aan vir hierdie opwindende nuwe reeks, spesiaal saamgestel vir kinders 12 jaar en jonger (maar ook vir die ouer boeties en sussies, asook hul ouers). Die fantastiese verhaal van Skepping, Verwoesting en Verlossing word kleurvol geïllustreer terwyl die kinders op interessante wyse aan verskeie wetenskaplike terme en beginsels bekendgestel word.
Mag die inhoud vir julle en veral vir julle kosbare Koningskinders, tot groot seën wees.
Skepping tot Herskepping, deur Nicolene Filmalter (Boek)
R200
Outeur: Nicolene Filmalter
Formaat: Sagteband
Taal: Afrikaans
Bladsye: 128
Drukkers: CTP
Out of stock
Weight | 0,450 kg |
---|---|
Dimensions | 260 × 210 × 8 cm |
Author | Nicolene Filmalter |
Category | Books |
Language | Afrikaans |
Topic | Evolution Creation |
Type | Book |
Be the first to review “Skepping tot Herskepping, deur Nicolene Filmalter (Boek)” Cancel reply
Related products
Sale!
Reviews
There are no reviews yet.