Kom sluit by ons aan vir hierdie opwindende nuwe reeks, spesiaal saamgestel vir kinders 12 jaar en jonger (maar ook vir die ouer boeties en sussies, asook hul ouers). Die fantastiese verhaal van Skepping, Verwoesting en Verlossing word kleurvol geïllustreer terwyl die kinders op interessante wyse aan verskeie wetenskaplike terme en beginsels bekendgestel word.
Mag die inhoud vir julle en veral vir julle kosbare Koningskinders, tot groot seën wees.
Skepping tot Herskepping, deur Nicolene Filmalter (DVD)
R0
Language: Afrikaans
Release Date: 2022
Duration: 5:12 Hours
Publisher: Clash Of Minds
Format: 2 DVD Stel
Weight | 0,178 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
Author | Nicolene Filmalter |
Category | DVD |
Language | Afrikaans |
Topic | Evolution Creation |
Type | DVD Disk |
Reviews
There are no reviews yet.