Ons leef in ‘n tyd waarin alles wat duidelik in die Bybel geskryf staan, deur vandag se moderne ‘verligte’ hoër denkers en teoloë geïnterpreteer moet word voordat mense dit glo kan verstaan. Tradisie en sosiale aanvaarding is belangriker as “Daar staan geskrywe”. In hierdie preek word van die dinge wat duidelik in die Woord van God geskryf is, vergelyk met wat mense en hul tradisies sê.
Prikkels Van God, deur Martin Smith
R0
Taal: Afrikaans
Vrystellings Datum: 2020
Tydsduur: 38 minute
Uitgewer: Clash Of Minds
Formaat: Enkel DVD
Weight | ,082 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
Author | Martin Smith |
Category | DVD |
Language | Afrikaans |
Topic | Bible Doctrine |
Type | DVD Disk |
Reviews
There are no reviews yet.