Ons is geneig om altyd te fokus op die groot dinge in die lewe, maar niks groot kom tot stand sonder dat dit eens klein was nie. Kom saam op ‘n kort reis deur ‘n paar Bybel verhale dat ons kan vasstel watse lesse ons behoort te leer uit klein dingetjies wat groot gevolge gehad het.
Klein Dingetjies, deur Martin Smith
R0
Taal: Afrikaans
Vrystellings Datum: 2020
Tydsduur: 24 minute
Uitgewer: Clash Of Minds
Formaat: Enkel DVD
Weight | ,082 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 13,5 × 2 cm |
Author | Martin Smith |
Category | DVD |
Language | Afrikaans |
Topic | Bible Doctrine |
Type | DVD Disk |
Reviews
There are no reviews yet.