Jakob het gedink Josef is dood en toe kry hy die goeie nuus dat hy nie net leef nie maar die regeerder van Egipte is. Kom stap saam deur hulle pyn en verlange na mekaar. Wat is die dieper betekenis vir jou en my toe hulle lang pyn van 22 jaar in ‘n blye omhelsing verdwyn het?
Lesings In Die Reeks:
- Die jongste van ‘n tweeling
- Lensiesop kry ‘n slegte smaak
- Jakob bedrieg sy pa en broer en vlug
- Die droom van ‘n leer gee hom nuwe moed
- Werk 7 jaar vir die verkeerde bruid
- Vlug oornag met vrouens en kinders
- Versoen met Laban sy skoonpa
- Worstelling met God verander sy naam na Israel
- Na baie jare omhels hy sy broer Esau
- Stoute Dina en haar stoute broers
- Tweede besoek aan Betel
- Josef se broers haat hom
- Josef neem vir sy broers kos
- Juda se val en opstanding
- Josef die slaaf
- Josef die tronkvoël
- Word Regeerder in Egipte
- Red die wêreld van hongersnood
- Josef se broers kom by hom koring koop
- Hy sien weer vir Benjamin na 22 jaar
- Juda se meesterlike toespraak
- Josef maak homself bekend
- Jakob en Josef omhels mekaar
- Jakob en Josef sterf
Reviews
There are no reviews yet.